Successfully reported
+25

Hide Montagu

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hide Montagu is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat teen die heuwel van die private Le Domaine Eco Reserve geleë is, en bied gerieflike verblyf vir paartjies of klein gesinne. Dit skuil veilig tussen aktiewe vrugte-uitvoerplase en het direkte toegang tot die Montagudam.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat oor die dam uitkyk. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, buitestort en bad.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n TV, 'n binnebraai, sitplek en tweevoudeure wat na die patio met dagstoele en 'n plonspoel lei.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, visvang, fietsry en voëlkyk geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tshiamo M
Saam met vriende
5.0
Exceptional. Exceptional. Everything was exactly how I imagined it to be. I could not ask for anything more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Melissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Wens ons kon langer bly! Ongelooflike mooi plek en uitsig! Het elke oomblik geniet!
Nov 2024
Patricia M
Saam met lewensmaat
5.0
Recommendation: Stay longer to enjoy the accommodation to the fullest! This was the best place we could wish for for the last couple of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Zimi Z
Saam met vriende
5.0
Beautiful, peaceful stay with beautiful views. We had a beautiful, peaceful stay. It is a modern, beautiful place with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Abigail H
Saam met lewensmaat
4.8
Honeymoon harmony. The Hide is located in a stunning eco estate overlooking a lake with the mountains as a backdrop. Nicolette was a su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hide Montagu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eco Reserve, House 8, Erf 5292, Le Domaine Lane, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA782b046e307771004e90dd38b6bd46abcf8219376b42484bb179d0a37add48d6948476e08eb002c49bb43fac287663bcfec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Eco Reserve, House 8 Erf 5292, Le Domaine Lane 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783410252135 20.143365774496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang