Successfully reported
+39

Hideaway

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Muller Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hideaway, geleë in Bethlehem, bied verblyf in 'n keuse van 2 gerieflik gemeubileerde moderne woonstelle met slaapplek vir óf 2 óf 4 mense.

Die eerste woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is toegerus met 'n TV met Netflix, asook DStv. Die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe.

Die derde woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n klein kombuisie-area in wat 'n mikrogolfoond, ketel, en ry-vrieskas vir gaste se gebruik, asook 'n TV vir gaste se vermaak, insluit.

Hideaway is 500 m vanaf 'n winkelsentrum, 600 m vanaf die MediClinic Hoogland en 1,5 km vanaf die Dihlabeng Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carla L
5.0
Baie mooi, veilig met genoeg spasie en lieflike geriewe. Ek is baie tevrede met my verblyf gewees. Die kamer was groot, baie mooi en netjies en het al...
Sien meer
Sep 2025
Andries S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en pragtig! Tweede keer dat ons hier oorgeslaap het en dit was weer puik. Baie dankie!
Sep 2025
Bossie F
Gesin met tieners
5.0
Wow! Ons het regtig baie lekker gebly. Baie mooi, skoon en veilig! Dis ook baie naby aan Mediclinic.
Aug 2025
Andries S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig netjies met alles wat nodig is vir gerieflike oorslaap. Baie gerieflik, netjies en skoon. Pragtig, baie dankie.
Jul 2025
Jeanè C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie tevrede! Baie netjiese gastehuis met ruim kamers. Alles wat mens nodig het op een plek. Veilige parkeerarea.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 Muller Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Muller Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJhd4CZqtwQyS13tqDS1sxiHngB2HjwnZvijwAbc7kZXffuBLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 35 Muller Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.23093 28.32248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang