Successfully reported

Hier's Ons Weer - Bo

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Reynier V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly, en sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Hier's Ons Weer - Bo
Julle is altyd welkom.

Liezel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beste uitsig in Heroldsbaai! Dis hoekom ek elke keer teruggaan! Bly altyd lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Hier's Ons Weer - Bo
Ons kan nie wag om julle weer te sien hier in Heroldsbaai nie.

Dohan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great place for a holiday. Very good and pleasant. Enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Hier's Ons Weer - Bo
Hi Dohan, sien daarna uit om julle weer te huisves vir julle volgende braai. )

Celeste K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netjies, skoon & als wat 'n mens benodig. Ons het heerlik gebly. Anna het ons ontmoet & alles verduidelik. Netjies & gerieflik. Net jammer ons kuiertjie was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Hier's Ons Weer - Bo
Kom kuier gou weer. Julle is altyd welkom.

Lise-mari G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Pragtige see uitsig plesier. Dit was net reg vir wat ons wou hê. Pragtige see uitsig, veilig en gemaklik. Vinnige stappie af na die strand. Lieflike nuwe braai area met al die toerusting. Sien uit om terug te gaan en die res van die opgraderings te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Woonstel is in 'n swak toestand. Pragtige uitsig en ligging. Baie goeie ligging naby die strand met pragtige uitsig. Die woonstel het baie aandag nodig. Die stort lek, die stort is piepklein, die kaste en meubels is oud en afgeleef, skuifdeur sukkel om oop te maak. Daar is nie genoeg pakplek vir kruideniersware nie. Die toestand van die woonstel is nie in lyn met die prys wat gevra word nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede68c8241033cabb98a83b5c21e356945e500ae4de7abe21d894ea88fd37187ffb5958746cf4ed1aeb1a72fe5cfba69509e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.054543887603 22.389895319939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang