Successfully reported
+17

Hier's Ons Weer - Bo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hier's Ons Weer - Bo is in 'n strandfrontkompleks geleë en bied die perfekte omgewing vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige Heroldsbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met breekware, eetgerei, 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die volle DStv-pakket en WiFi is beskikbaar sodat gaste hul eie intekenbesonderhede kan gebruik om programme te stroom. Die sitarea se groot skuifdeure lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n asemrowende uitsig oor die hele strand.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Reynier V
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly, en sal vir seker weer bespreek.
Okt 2025
Liezel V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste uitsig in Heroldsbaai! Dis hoekom ek elke keer teruggaan! Bly altyd lekker daar.
Apr 2025
Dohan C
Saam met vriende
5.0
Great place for a holiday. Very good and pleasant. Enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Celeste K
Gesin met tieners
4.8
Netjies, skoon & als wat 'n mens benodig. Ons het heerlik gebly. Anna het ons ontmoet & alles verduidelik. Netjies & gerieflik. Net jammer ons kuiertj...
Sien meer
Aug 2025
Lise-mari G
Gesin met klein kinders
4.6
Pragtige see uitsig plesier. Dit was net reg vir wat ons wou hê. Pragtige see uitsig, veilig en gemaklik. Vinnige stappie af na die strand. Lieflike n...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hier's Ons Weer - Bo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAede68c8241033cabb98a83b5c21e356945e500ae4de7abe21d894ea88fd37187ffb5958746cf4ed1aeb1a72fe5cfba69509e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.054543887603 22.389895319939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang