High Breeze Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is naby groot toegangsweë, winkels, restaurante en die sentrale sakekern van Upington.
Die lodge bestaan uit 8 luukse suites wat elk 2 gaste kan akkommodeer, en 3 gesinseenhede wat 'n gesin of groep van 4 gaste kan akkommodeer. Die luukse suite met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Die eenheid spog met 'n patio met privaat braaigeriewe.
Die gesinseenheid met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid spog met 'n patio met 'n privaat braaigeriewe.
Die lodge het veilige parkeerplek en is heeltemal omring deur 'n elektriese heining met 'n elektroniese hek.
Daar is 'n speelgrond vir kinders, en 'n karwas is by die tarief ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Davego Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink High Breeze Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang