High Hedges Guest Suites
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Van Ryn Street, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
High Hedges Guest Suites is 'n luukse gastehuis in die skilderagtige voorstad Constantia. Dit bied gerieflike verblyf met toegang tot Kaapstad se besienswaardighede.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 pragtige kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne, en elke kamer het 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis onbeperkte WiFi in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Die gastehuis beskik ook oor welige tuine wat 'n rustige omgewing bied vir ontspanning, saam met 'n gemeenskaplike swembad. Staptoere, wynproe, restaurante en staproetes is alles binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Van Ryn Street, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink High Hedges Guest Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Van Ryn Street, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang