Successfully reported
+66

1703 on High Tide

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Kingsway Road, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

1703 on High Tide is in die hartjie van Amanzimtoti op die 17de verdieping van 'n gewilde woonstelgebou geleë. Dit bied see-uitsigte oor die manjifieke stuk van die Indiese Oseaan vanuit elke venster. Hierdie gesogte, moderne, luukse en gemaklike eenheid bied selfsorgverblyf.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n luukse koningingrootte-bed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, koffiemasjien, mikrogolfoond, sowel as 'n lugbraaier.

Die sitkamer het 'n TV met gratis WiFi, DStv en Netflix. Gratis onderdakparkering word voorsien, en daar is 24-uur-sekuriteit op die perseel.

Hierdie besonder rustige vakansiewoonstel is ideaal vir vakansiegangers wat die omgewing verken en gerieflik vir sakebesprekings, aangesien dit in 'n stil omgewing geleë is. 'n Lessenaar en draaistoele naby kragpunte word ook voorsien.

Die woonstelkompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, en is gerieflik geleë binne loopafstand van die Toti Towers-winkelsentrum en slegs 2.3 km vanaf Galleria Mall, Arbour Crossing, Makro en 'n verskeidenheid restaurante. Die Amanzimtoti Waterpark is binne loopafstand en duidelik sigbaar vanaf die woonstel. Hierdie luukse en goed onderhoude woonstel is slegs 160 meter vanaf Amanzimtoti-strand. Gaste sal omring word deur die natuur en ongeëwenaarde rustigheid, met die geluid van die golwe as die enigste afleiding.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sunil H
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Everything about the place was great, the pictures match the place and were value for money. All you need to make you feel comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Charmaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay with magical views in absolute luxury. What a beautiful flat. We had a fantastic stay. The apartment is so stylish and e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Shingairai M
Gesin met klein kinders
5.0
It was worth our while. We had an amazing time at the apartment. From the moment we arrived, we had something to do, from the different...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zintle M
Saam met lewensmaat
5.0
4 nights. We had such a lovely stay, the apartment is very beautiful and clean, close to everything. The view is to die for, the host w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mbalenhle H
Saam met lewensmaat
5.0
The best. Beautiful apartment close to the beach, mall, etc. I give the property 11/10. As exactly as in the pictures. Very safe parkin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 424 Kingsway Road, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1703 on High Tide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 424 Kingsway Road, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d9d9b2819d9393a252b389ae5c423f0e95e95d0f8a4fbd49733e1550343c794b8a83bdd9ecc76e5d8b05e0400f5cffa6f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 424 Kingsway Road Amanzimtoti 2021 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.050230477073 30.887959964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang