Successfully reported
+72

Highbourne Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Farm Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Highbourne Cottages bied eko-vriendelike, selfsorgverblyf op 'n plaas in Cathkin Park, en is deel van die Monks Cowl Drakensberg Wêrelderfenisgebied in KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir almal wat op soek is na 'n ontspannende verblyf omring deur berge en die natuur.

Gaste het 'n keuse tussen twee pragtig ingerigte kothuise, albei met goed toegeruste kombuise, leefareas, eetareas, binnenshuise kaggels en privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en kraakvars linne.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Vir diegene wat die area wil verken, is bergfietsry- en voetslaanroetes binne maklike bereik. Highbourne Cottages produseer sy eie volhoubare sonkrag en is heeltemal van die netwerk af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Benita V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. Well equipped, clean cottage with a stunning view of the mountain. Lovely host, very responsive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hermanus L
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer daar gaan rus. Kinders het die natuurskoon en rustigheid baie geniet. Nie een keer 'n skerm gesoek nie.
Aug 2025
Annelie P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is uitsonderlik. Kan dit beslis aanbeveel. Die mooiste uitsig oor die berge.
Aug 2025
Sue-ann K
Saam met lewensmaat
5.0
A gem in the Drakensberg Mountains. It is a beautiful, cosy cottage. We had such a peaceful stay. The view is magnificent. Lindsey kept...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
John B
5.0
Comfort with an amazing view. Awesome location. Will come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R600, Farm Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Highbourne Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Farm Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc45bd23cfb2312296f6914fcdc16e93708076449429be71f4e40d62caddc68a5a989120643ec0ba94c4cec6fc77d2f4399fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R600 Farm Wostijn 15673 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051724207885 29.411318746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang