Highgrove Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Side Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
- Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die pragtige Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gesogte woonbuurt Sandton geleë. Gaste by Highgrove kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe luukse omgewing.
Hierdie stylvolle Georgiese huis bied elegante en suite-slaapkamers, elk met 'n balkon of patio wat oor die tuin en swembad uitkyk. Al die slaapkamers het slim-TV's en muurkluise. 'n Smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel bied 'n sitkamer en eetarea met balkon, kombuisie en badkamer.
Gaste is welkom om te ontspan in die ruim, sentraal geleë gastesitkamer, wat ook vir klein konferensies of privaat funksies gebruik kan word. Sekretariële, gratis WiFi en rekenaargeriewe word vir die reisende sakeman voorsien.
Highgrove bied ook 'n ideale oornagplek vir die ontspanningsreisiger met geriewe wat 'n swembad en oorgenoeg parkeerplek van die straat af insluit. Lughawe-transfers kan ook gereël word en wasgoed word op versoek gedoen.
Gaste by Highgrove kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe luukse omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 1 Side Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
- Gaste dink Highgrove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Side Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang