Highgrove House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Highgrove House Country Hotel is op 'n 64-hektaar Avokado- en Macadamia-plaas in die hartjie van Mpumalanga geleë. Dit is 15 km van Hazyview af en binne 20 minute van die Krugerwildtuin af.
Die eiendom bied 8 suites, almal met privaat ingange vanaf die tuine. Verblyf word op 'n B&B-basis gebied en 'n 5-gang-aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste in 'n romantiese, kerslig-eetarea. Spa-, swembad- of in-kamer-aandetes kan gereël word.
Behandelings en ontspanningsaktiwiteite, alles ontwerp om die gees te ontspan en die liggaam te harmoniseer, is beskikbaar by The Highgrove Orchard Spa gewy aan fiksheid, skoonheid, verjonging en ontspanning. Luukse gesigbehandelings, ontspannende masserings, aromaterapie, refleksologie, akupressuur, detoks en verslankingsbehandelings is ook beskikbaar.
Luukse toere of oordragte kan in lugversorgde voertuie bespreek word. Komplimentêre water en koeldrank word op pad bedien. Alle oordragte sluit toegangsfooie en tolhektariewe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Highgrove House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang