Highland Gate Golf & Trout Estate Erf 769
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highland Gate Golf and Trout Estate, Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Highland Gate Golf & Trout Estate Erf 769 is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis 18 km buite Dullstroom, reg langs die 6de putjie op die Ernie Els-gholfbaan. Hierdie selfsorghuis spog met pragtige uitsigte oor die kranse en landskap.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers bo met 2 badkamers en 1 en suite-slaapkamer onder. Die hoofslaapkamer bestaan uit 'n koningingrootte-bed, 'n knus kaggel vir daardie koue winteraande en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Onder het die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die hoofleefarea bestaan uit 'n ruim sitkamer met 'n TV, 'n eetarea met 'n binnebraai-area en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Saam met elke gerief wat nodig is vir selfsorg, beskik die kombuis ook oor 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Daar is verskeie bordspeletjies en legkaarte, sowel as tafeltennis, vir gaste se vermaak wanneer gaste verkies om binne te bly.
Buite is 'n lieflike, ruim patio waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet of van die Weber-braai gebruik kan maak. Daar is 2 motorhuise beskikbaar.
Die landgoed het 'n 18-putjie gholfbaan, 'n lieflike restaurant en die mooiste stap- en fietsroetes. Gaste word aangemoedig om die dorp Dullstroom te besoek, waar gaste kan rondstap en die vele lekkernye wat die dorp bied, kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Highland Gate Golf and Trout Estate, Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Highland Gate Golf & Trout Estate Erf 769 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highland Gate Golf and Trout Estate, Kruisfontein Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang