Successfully reported
+117

Highlands Lodge Mountain Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highlands Lodge Mountain Retreat is geleë in die hartjie van die Outeniqua-berge. Omring deur fynbosheuwels en bergstrome wat hul pad na die vallei ondertoe baan, word die natuur se skoonheid en suiwerheid omhels eerder as om ons menslike voetspoor te laat.

Die houthutte is vrystaande en ruim, en het 'n privaat ingang met houtdekke wat uitkyk oor die natuurlike, skilderagtige omgewing van die Outeniqua-berge. Sommige van die hutte is semi-aangebou en kan 'n gesin van 12 akkommodeer indien dit saam gehuur word, elk met sy eie ingang.

Die Lodge bied 'n gemeenskaplike swembad en piekniekarea, sowel as 'n buitespeelplek vir kinders met 'n klimraam. Highlands Lodge is sentraal geleë, slegs 20 km vanaf George en 40 km vanaf Oudtshoorn.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kaitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlands Lodge Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 312
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 312
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e90da5fea15c1fbdc35faf359004916de21809c5881a527e1b0811e2567f92de46ab3d48c7daa01cc6b34f5b1a2866bcb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 312 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.885916887332 22.343000955688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang