Successfully reported
+23

Highline

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Highline is 'n pragtige vakansiehuis aan die strand wat selfsorgverblyf in Lambertsbaai bied. Die huis spog met ononderbroke uitsigte oor die see en is ideaal vir gesinsverblyf of romantiese wegbreek.

Die eiendom kan altesaam 6 volwassenes akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n alleenstaande yskas en alleenstaande vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die ruim leefarea geniet manjifieke see-uitsigte en spog met 'n binnebraai sowel as 'n bykomende kaggel. Daar is ook 'n beskutte binnehof met 'n vuurput, 'n buitestort, 'n klein dek en 'n buitesitarea.

Die eiendom het 'n privaat hek wat na 'n stil strand lei, waar gaste lekker kan swem en sonbruin. Gaste kan ook visvang, voëlkyk, gholf, 4x4- en voetslaanroetes geniet, en heerlike etes by plaaslike restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 125 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highline het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10729a419b8ad5ddef4c46d9cf12a032c41dcd86781f1f98af758c3ef723bcb3350a85c59b7af00a36570537e099bb431b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 125 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.104066535321 18.304705174869
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang