Highnoon Garden Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Highnoon Garden Cottage is ’n tuinkothuis met ’n privaat ingang op ’n privaat eiendom teen ’n rivieroewer in Kleinemonde. Dis ’n vreedsame perseel en word omring deur bome. Die kothuis is net 300 m vanaf die strand met toegang tot die strandmeer. Die magdom bome lok ’n verskeidenheid voëlspesies regdeur die jaar.
Die kothuis het slaapplek vir 'n gesin van 4 en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, ketel, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is ’n tuin met braaigeriewe. Gaste kan die kano op eie risiko gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dide Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Highnoon Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang