Successfully reported
+12

Highnoon Garden Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Highnoon Garden Cottage is 'n lieflike tuinkothuis op 'n privaat rivierfront-eiendom, maar met sy eie privaat ingang in Kleinemonde. Die eiendom is rustig en stil, omring deur bome, en net 300 m vanaf die strand wat toegang tot die strandmeer bied. Die oorvloed bome lok 'n verskeidenheid interessante voëls deur die jaar.

Die kothuis het slaapplek vir 'n gesin van tot 4 en is perfek geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed asook 'n dubbelslaapbank in die kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n etenstafel en stoele vir 4. Daar is 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskassie, gas/elektriese stoof met oond, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier en eetgerei en breekware.

Buite is daar 'n tuinarea met braaigeriewe. Gaste kan op eie risiko van 'n kano gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cecilia S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Gerieflike kothuis om die area vanaf te verken.
Aug 2025
Hannelie C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, alles wat jy nodig het en so naby die rivier. Ons verblyf was heerlik.
Jun 2025
Alyson B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, comfortable, beach, relax, family, dog friendly. We loved the peaceful atmosphere, the location near the beach and a quiet co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. Dit was 'n amazing woonstel. Skoon, netjies en fantastiese beligting.
Feb 2025
Leshay F
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dide Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Highnoon Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Seafield Lane, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc04817b1d70951251c954a445a522adf58239c0a64b404bc3a6b409319e66508df1a36cd00a2739945959443047bdcc2cb1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 34 Seafield Lane Kleinemonde 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536653287985 27.04470102018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang