Successfully reported

Highveld Trout Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frans J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Very nice and will do again. Fantastic weekend. All perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Bly dire nagte of meer! Anders as om die plek in woorde te beskryf, sal ek aanbeveel om dit self te gaan ervaar. Twee nagte is nie genoeg by die plek nie; dit is klomp keer lekker verblyf en visvang was great. Ons het wel nie forel gevang nie, maar die dam het baie bass en 'n bass op 'n vliegstok is great fun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige plek, sal graag in die somer weer wil gaan. Ons het dit vreeslik geniet! Dis 'n lieflike plek met die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Beste afskakel naweek wat jy sal kry! Highveld Trout Lodge was 'n plesier om by te bly. Die dekor is mooi deurgedink in elke vertrek en rond die hele huis pragtig af. Die kanoes was 'n fees vir ons stadskinders wat nie damwater ken nie. Die houtvuur bad was beslis ook 'n wenner wat oud en jonk geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid en mooi huis wat ons kon geniet vir die naweek. Ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Heerlik. Wat 'n pragtige huis! Heerlik gekuier, pragtige natuurskoon, lekker visgevang. Ons sal beslis weer gaan en langer as 2 dae bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlik gebly in pragtige huis langs mooie dam. Heerlik gebly in pragtige huis langs mooie dam. Die canoes en kolkool en vrygewigheid met hout het bygedra tot 'n lekker naweek saam ons twee honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Heerlike wegbreek. Baie oulike plek, lekker vir gesinne met kinders of saam vriende. Baie oulike gasheer wat moeite gedoen het om voor die tyd te skakel en alles te bespreek. Ek sal wel aanbeveel dat hulle 'n groter yskas/vrieskas insit, as daar 8-10 mense is, is die plek baie beperk. Ons het ook 2 vuil panne in die kas gekry. Daar was ook nie genoeg badhanddoeke gewees vir almal nie. Die bos Jacuzzi is definitief 'n aanwins vir die verblyf. Ons het lekker gebly oor die algemeen en sal definitief weer in die winter teruggaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kuier was heerlik. Lekker stoep. Die dam so naby aan die huis is wonderlik. Als was skoon en netjies. Aandag aan detail was opvallend. Reënboog en bruin forelle gevang. Bo gemiddelde grootte forelle. Ons hond het dit ook baie geniet. Lekker gestap. Mooi troppe blesbokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderlike plek, met alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad by Highveld Trout Lodge. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Dis netjies en skoon. Dit lyk regtig nes die prentjies en die gashere het goed gekommunikeer en inligting deur gegee. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vina W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Die ligging is so privaat en die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 9) 25 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang