Highview Guesthouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Highview is in Patensie, net 50 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) en 30 minute van Jeffreysbaai af geleë. Dit is die ideale oornagstop vir reisigers van en na die Baviaanskloof- en Wildernis-area.
Daar is verblyf in 3 slaapkamers wat apart of saam bespreek kan word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer. Daar is 'n ruim oopplan-leefarea en -kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en gratis WiFi in die sitkamer en slaapkamers in. Daar is 'n groot werksarea met 'n lessenaar en muurproppe vir sakereisigers.
Highview bied 'n uitstekende uitsig oor die Gamtoosvallei, 'n plonspool, en het braaigeriewe en veilige parkeerplek. Onderdak parkeerplek kan vir privaat voertuie gereël word.
Die huis-weg-van-die-huis is met met antieke meubels en met ouwêreldse sjarme gemeubileer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink Highview Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang