Successfully reported
+32

Highview Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highview is in Patensie, slegs 50 minute vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 30 minute vanaf Jeffreysbaai, 'n ideale oornagplek vir reisigers na en van die Baviaanskloof Wildernis-area.

Verblyf word gebied in 3 slaapkamers wat apart bespreek kan word of die eiendom kan as 'n geheel bespreek word. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer. Die groot, oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuisarea is pragtig ingerig met 'n antieke karakter met selfsorg as 'n opsie. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-boeket, DVD-speler en gratis WiFi-internetverbinding in die sitkamer en slaapkamers in. Vir die sakereisiger is 'n groot werkarea met 'n lessenaar en verbindings beskikbaar.

Highview bied uitstekende uitsigte oor die bekende Gamtoosvallei, 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Onderdakparkeerplek kan vir privaat voertuie gereël word.

Ingerig met antieke meubels en met ouwêreldse sjarme Highview is die huis-weg-van-huis vir vakansiegangers en moeë sakelui.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Highview Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloof Road, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6d26562f5486e4162898efcc8a0f9fee2393bd8261dc984a6159287454c1509f427341d9454a1dbdd180c05f9e543a7530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Kloof Road Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.754074 24.818399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang