Successfully reported
+14

Hill Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hill Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas, weggesteek teen die Witzenbergberge in die pragtige Tulbagh-vallei. Dit word omring deur 'n wingerd, ou eikebome en wilde olyfbome in 'n pragtige, skaduryke tuin.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Gaste kan 'n maaltyd geniet by die eetkamertafel vir 2 of ontspan op die sitplek in die sitkamer wat ook 'n enkeldagbed insluit. Die sitkamer spog ook met 'n kaggel, TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan op die oordekte patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, terwyl hulle die uitsigte oor die tuin en berge geniet. Daar is baie aktiwiteite naby, insluitend swem, visvang, bergfietsry en stap tussen die proteas. Tulbagh is bekend vir sy wingerde, berge, staproetes, galerye en brouerye. Dit is 'n wonderlike plek vir reisigers wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike verblyf weg van die besige stad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kirstie D
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking & relaxation. Our stay at Hill Cottage was so amazing. We felt so relaxed after our stay and will be returning soon. The f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Estelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreuk van die stad. Pragtige omgewing, die swemdam was heerlik om by te sit en ontspan. Die plaas is groot genoeg om honde te stap en daar...
Sien meer
Sep 2025
Lobke S
Saam met vriende
5.0
Peaceful location with rustic charm. We had a wonderful stay at Hill Cottage! We went with three dogs, and they had the best time too! ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Greg D
Gesin met tieners
4.8
Very enjoyable. Very peaceful, beautiful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ockert V
Saam met lewensmaat
4.8
Kan enige dag aanbeveel! Baie lekker rustige plek om by te bly.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, La Bruyere Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, La Bruyere Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb64e40b89c7241efbf8ddf89dca8fd8341d13568fd61165dfb7aa9d5080d6919e89b2bc06282f420d82c31a151e55dc7e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 R46 La Bruyere Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.332017509841 19.196851121426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang