Successfully reported

Hill Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 259 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andrew R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Wonderful. We loved our stay and Anlie was extremely helpful and made us feel at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag
5.0
Sep 2025

Wow, wow, wów! Enige iemand wat nie beïndruk word met Anlie en Sean se pragtig gerestoureerde huis en heerlike ete nie, verkies sekerlik maar om 'n negatiewe uitkyk op alles in die lewe te hê. Behalwe vir die voorreg om in 'n byna 150-jarige outentieke Victoriaanse huis te oornag, was die ontbyt voortreflik. Baie dankie vir die unieke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit is 'n weerkom-gastehuis. Die kuier was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas Henry P
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer daar boek. Gasvrou is op die bol met aanwysings. Definitief 'n lekker plek om te bly. Was my tweede keer daar. Baie beïndruk. Praktiese plek. Sentraal geleë naby aan die N12 en waar ons moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rakoso L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great. Great and would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise V
1 nag
5.0
Aug 2025

Hill Manor was 'n heerlike ervaring. Die eenaar was baie behulpsaam en vriendelik. Kamer en geriewe was skoon en netjies. Baie parkering en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Aug 2025

Die goue standaard van gastehuise. Die goue standaard van die gastehuisbedryf. Opkomende gastehuise kan by hierdie gastehuis kom leer wat gedoen moet word om 'n hoë vlak van diens te bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie oulik. Waarde vir geld, baie oulik en netjies. Eienaar vinnig reageer op besprekings en het die ekstra myl gegaan. Sal dit vir seker aanbeveel, lekker sentraal en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Ek het die dag van die bespreking gemaak en die mense was so vriendelik en hulpvaardig. Ek het baie lekker gebly. Die mense was so vriendelik en die kamer was fantasties. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie goed. Goeie geriewe, skoon, netjies, vriendelik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 259

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beyers Naude Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzkzYzg3LWFiNmQtNDQwNC1iYjI5LTBkMWIyZThmZjZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 259 5 1 5 70 Beyers Naude Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.712176713474 27.091365456508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang