Successfully reported
+86

Hill Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beyers Naude Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hill Manor bied B&B en is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na bekoorlike Victoriaanse verblyf, naby die middestad en 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf word gebied in 6 slaapkamers in die hoofhuis en twee losstaande selfsorg-eenhede. Alle kamers het toegang tot WiFi en 3 kamers kan saam as 'n gesinseenheid bespreek word.

Geriewe op die perseel sluit ontbyt in die eetarea in, en ander maaltye kan op versoek gereël word. Gaste kan die swembad, tuin geniet of van die braaigeriewe gebruik maak, asook veilige onderdakparkeerplek word vir voertuie gebied.

Hill Manor is langs die N12 en naby die middedorp geleë, wat sy ligging baie gerieflik maak vir besoekers aangesien dit binne stapafstand van 'n paar restaurante en winkels geleë is. Dit is naby die Noordwes-Universiteit se kampus, oorkant die PUK McArthur-stadion en ook naby die MediClinic en MooiMed-hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 259 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew R
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. We loved our stay and Anlie was extremely helpful and made us feel at home!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marinda H
5.0
Wow, wow, wów! Enige iemand wat nie beïndruk word met Anlie en Sean se pragtig gerestoureerde huis en heerlike ete nie, verkies sekerlik maar om 'n ne...
Sien meer
Sep 2025
Yvonne H
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n weerkom-gastehuis. Die kuier was baie lekker.
Sep 2025
Thomas Henry P
5.0
Sal beslis weer daar boek. Gasvrou is op die bol met aanwysings. Definitief 'n lekker plek om te bly. Was my tweede keer daar. Baie beïndruk. Prakties...
Sien meer
Sep 2025
Rakoso L
Besigheidsreis
5.0
Great. Great and would recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 259

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 70 Beyers Naude Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Hill Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beyers Naude Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzkzYzg3LWFiNmQtNDQwNC1iYjI5LTBkMWIyZThmZjZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 259 5 1 5 70 Beyers Naude Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.712176713474 27.091365456508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang