Hillcrest Haven Cottage 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Hilltop Road, Belvedere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Vanaf R975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hillcrest Haven Cottage 2 is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Belvedere, Hillcrest. Dit is die ideale keuse vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV met stroomkanale en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n skaduryke dek met buitesitplek, draagbare braaigeriewe en 'n tuinuitsig. Parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is gerieflik naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 41 Hilltop Road, Belvedere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hillcrest Haven Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Hilltop Road, Belvedere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang