Hillingdale on Alexandra
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Alexandra Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad.
Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeriewe óf kombuisies wat goed toegerus is. Daar is ook TV's met DStv en WiFi.
Elke eenheid het 'n privaat stoep en toegang tot die gemeenskaplike swembad in die tuin. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hillingdale on Alexandra is net 15 tot 20 minute se ry vanaf die Constantia Wynroete, Cavendish Square Winkelsentrum, Nuweland krieket- en rugbystadions, Kenilworth-resiesbaan, en vele ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Alexandra Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillingdale on Alexandra het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Alexandra Road, Wynberg, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang