Hillside Executive Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Vanaf R924 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af en daar is 2 winkelsentrums binne 2 km.
Verblyf word in ruim ateljee-woonstelle en een- en tweeslaapkamerwoonstelle gebied. Elke woonstel het lugversorging, gehaltebeddens, 'n privaat badkamer, TV met sekere DStv-kanale teen die muur, 'n etenshoekie met stoele, en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n ketel. Gratis WiFi, elektriese kluise en 'n haardroër word voorsien.
Daar is braaigeriewe by van die eenhede. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit en geslote kringtelevisie. Daar is veilige parkeerplek in die skadu. 'n Wasgoeddiens en skoonmaakdiens kan gereël word. Motorverhurings en lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Hillside Executive Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang