Successfully reported
+34

Hillside Farm Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraal Farm, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hillside Farm Bed & Breakfast het 'n skilderagtige uitsig oor 'n plaasdam wat wemel van voëllewe. Sien bokke en tarentale wat ongeveer 100m van die kothuise af wei. Ons twee kothuise heet Butterfly Cottage & Guineafowl Cottage.

Butterfly Cottage is ideaal vir 'n gesin van vier. Dit het 'n badkamer wat na die hoofslaapkamer lei en twee enkelbeddens bo. Daar is 'n klein kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskas en 'n stoofplaat (op versoek).

Die Guineafowl Cottage is ietwat meer luuks en perfek geskik vir 'n paartjie wat graag uit die stad wil ontsnap of na 'n lang rit wil ontspan. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n klein kombuisie, ingeboude braai en patio.

Hillside Farm B&B is die ideale oornagplek vanaf die Krugerwildtuin op pad na die KwaZulu-Natalse Noordkus of andersom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thomas W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful warm stay, excellent breakfast, lovely and great place. 100%! Thanks! Wir hatten einen wundervollen Aufenthalt in dieser herrlichen Unterkun...
Sien meer
Sep 2025
Jeremy C
Besigheidsreis
5.0
Excellent value. Very comfortable. Luxurious and unbelievably beautiful and peaceful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Matt J
Besigheidsreis
5.0
Beautiful farm stay with top-notch hospitality! I had the most wonderful stay at Hillside Farm Bed and Breakfast. From the moment we ar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Amanda Jane L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and pleasant overnight stay. What a brilliant little spot with a view. The little unit with the loft was ideal for our over...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Monique E
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! 'n Pragtige plaas kothuis, skoon en netjies. Ons het dit baie geniet, ons sal beslis weer terug wees!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Skaapkraal Farm, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
  • Gaste dink Hillside Farm Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaapkraal Farm, Commondale Area, Piet Retief, 2385, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3NTg4N2Y0LTU1ZmEtNDdhNS1hNzZjLTA0YmQwYjFiNzYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Skaapkraal Farm Commondale Area 2385 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.263933214972 31.000704841614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang