Successfully reported
+69

Hillside Hideaways

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Hillside Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hillside Hideaways is 'n pragtige en nuut opgeknapte huis in Onrusrivier. Dit word deur sonkrag aangedryf en is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers. Die huis het buite-areas wat noord en suid front en 'n lieflike swembad en goeie sekuriteit. Dit is net 5 minute se stap van die plaaslike winkels, slaghuis, drankwinkel en apteek af.

Die pragtige huis het slaapareas op verskeie verdiepings en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die twee slaapkamers het elkeen 'n privaat kombuisie. Die boonste slaapkamer se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, 'n sitarea en 'n TV. Hierdie kamer het ook 'n balkon wat noord front en 'n aangewese werkspasie.

Die onderste kamer se kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea, 'n TV en 'n aangewese werkspasie.

Die huis het ook 'n kompakte en gerieflike oopplan-leefarea en -eetarea op die grondverdieping met 'n buitestoep waar daar draagbare braaigeriewe is. Gratis WiFi is beskikbaar. Elkeen van die kamers het hul eie alarmstelsel.

Gaste het toegang tot 'n braai-area met 'n berguitsig langs die swembad. Parkeerplek vir 2 voertuie is net buite die ingang van die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Hillside Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillside Hideaways het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Hillside Crescent, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225779ad51bcc138bf39c43dfc56085273a4a36aac9c8fd36071fcbcec275929ed76a8b9f7e420c7dbaff212fc97d7fea71f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Hillside Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.4079165 19.1652195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang