Successfully reported
+44

Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
    10 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0159, Limpopo
  • Vanaf R12 900 R10 965 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Hillside Lodge is in die Elements Privaat Gholfreservaat in Limpopo geleë en is 'n pragtige, unieke gholflandgoed wat net 130 km noord van Pretoria in die manjifieke Waterberg-streek van die Limpopo-provinsie lê.

Die lodge kan tot 16 gaste akkommodeer en beskik oor 5 lugversorgde slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kroegarea, speletjieskamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en of 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook Nespresso-koffiemasjien en ysmasjien. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 10 mense en 'n binnebraai, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Gaste kan 'n skemerkelkie geniet in die kroegarea, op die patio met uitsigte oor asemrowende sonsondergange

Die leefarea maak oop met opvou-stapeldeur na 'n groot patio-area wat buite-stoepmeubels het, 'n versonke vuurput met buitesitplek en braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele.

Die omgewing vir Elements Private Golf Reserve is een van die grootste faktore wat in sy guns tel.
Benewens gholf en uitstekende oefengeriewe, bied die landgoed bergfietsroetes, tennisbane, voetslaan, wildkyk, voëlkyk, swem, 'n spa, konferensies, en 'n omvattende kos- en drankaanbieding in die klubhuis.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 142 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0159, Limpopo
  • Gaste dink Hillside Lodge - Elements Private Golf Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 900
R 12 900 R 10 965
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 900
R 12 900 R 10 965
per nag (plek vir 16)
Vanaf R12 900
R 12 900 R 10 965
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    10 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142 Elements Private Golf Reserve, Bela-Bela, 0159, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e1cd97c107f4bb7212c97cb14f7d0770a2a7549b6caf405ebad77ea862dde0c61615750c8539fdb54e957fe497c73d3d80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 900 nouVanaf R10 965 per nag (plek vir 16) 10 5 1 5 142 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0159 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.789534499788 28.132339134745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang