Successfully reported

Hillton Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zac L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Highly recommend. Beautiful accommodation and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakhi N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Superb. Perfect stay, we were more than happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die buurt is baie stil en die gastehuis is uiters netjies. Het 'n heerlike kuierarea waar ons bederf is met gratis koek en koffie. Die tuin is ook pragtig. Vir my is die gastehuis amper te "fancy" maar my vrou was mal oor dit. Jy kan ook uit verskeie ontbytopsies kies, wat baie oulik is, want nie almal verkies altyd dieselfde ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hillton Manor Guest House
Thank you so much for the review. We are very grateful. Hope to see you soon again!

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Heerlike kuier. Pragtige plek en uitstekende diens. Ontbyt was uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantastic. It was very nice. Private. Secure. Friendly. Neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Pragtige plek. Skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang deur Sibonelo. Ontbyt. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag
4.4
Mei 2025

Eienaara baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gebly. Baie aangename plekkie gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Aangenaam. Die verblyf was goed gewees, baie netjies en heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs. Parkering egter 'n groot probleem gewees. Daar is meer eenhede as parkering en ons moes op 'n baie, baie steil afdraande parkeer en ons bagasie in die straat laai agv moeilike parkering. Dit het ongelukkig nie vir ons gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriette J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Great. We had a pleasant stay at the Hillton Manor Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent value for money. Enjoyed our stay. Amazing service and beautiful rooms. Great value for all the extras that are provided. Fabulous breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d7b279df05301c76001b643c3b12142208dcac4843267d95005c32231abb4cf3710b831b8c0736f899b42de58e427ad90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 37 Shad Shoal Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7628921 32.119734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang