Successfully reported
+31

Hillton Manor Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hillton Manor Guest House bied B&B en is geleë in 'n eksklusiewe doodloopstraat in Meer-en-See, 'n heerlike kusvoorstad van Richardsbaai in KwaZulu-Natal, wat oor die Mzingazi-meer uitkyk. Die buiteklub en gholfbaan, strande, winkels en die hawe met sy talle restaurante is almal naby.

Verblyf by Hillton Manor Guest House bestaan uit 6 individueel versierde kamers en 2 woonstelle. Elke kamer en woonstel beskik oor 'n en suite-badkamer en bevat luukshede soos lugversorging, 'n TV met sekere hotel-DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike etes teen verskillende kostes gereël kan word.

Die gastehuis spog met 'n sosiale sitkamer en biblioteekarea, 'n patio en 'n swembad. Wasgoeddienste en lughawe-transfers kan vir gaste gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zac L
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommend. Beautiful accommodation and very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sakhi N
Saam met vriende
5.0
Superb. Perfect stay, we were more than happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Roelof W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die buurt is baie stil en die gastehuis is uiters netjies. Het 'n heerlike kuierarea waar ons bederf i...
Sien meer
Okt 2024
Michele M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. Enjoyed our stay. Amazing service and beautiful rooms. Great value for all the extras that are provided. Fab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Liza B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, lovely, great service. Our stay was awesome. Lovely B&B! Beautiful house. Lovely pool. Brilliant service. Will be back again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hillton Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Shad Shoal Street, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d7b279df05301c76001b643c3b12142208dcac4843267d95005c32231abb4cf3710b831b8c0736f899b42de58e427ad90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 37 Shad Shoal Street Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7628921 32.119734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang