Hilltop Getaway
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Addisionele bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Toegang tot WI-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai geniet. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n welige tuin en 2 damme. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Addisionele bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste kan 'n onderdakstoep met sitplek, 'n braai en 'n omheinde tuin geniet. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n welige tuin en 2 damme. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 138 Boekenhout Avenue, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang