Hilltop Getaway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Boekenhout Avenue, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hilltop Getaway bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, net buite Hoekwil, Wildernis. Dit is 'n uitstekende keuse vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek na hierdie klein dorpie in die Tuinroete.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte eenhede, elk met hul eie privaat ingang. Albei die eenhede beskik oor privaat badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne, bad- en swemhanddoeke, noodsaaklike toiletware, leefareas met TV's, toegeruste kombuisies en buite-patio's met sitplek en braaigeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n wasmasjien in. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gedeelde swembad, 'n welige tuin en 2 damme op die perseel geniet om langs te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is sowat 1,6 km buite Hoekwil, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet. Wildernisstrand is ongeveer 7,9 km ver. Vir diegene wat aktief wil wees, is die Half Collared Kingfisher-roete sowat 7 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rainer Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 138 Boekenhout Avenue, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Getaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Boekenhout Avenue, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang