Successfully reported

Hilltop Haven Huisie 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kurt C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxed, peaceful, quiet. Our stay was amazing, the place itself is breathtaking. It was exactly what we needed to just get away and the hosts were great as well. We will definitely be back and recommend Hilltop Haven Huisie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief terugkeer. Heerlike naweek, pragtige omgewing, vriendelike diens met gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld! Die moeite werd! Dit was heerlik! Die oom en tannie is baie vriendelik en alles was baie netjies en gemaklik. Mens is veilig, het alles wat jy nodig het en kan net lekker ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Siel salig asemrowend. Ons het 'n ongelooflike salige tyd op die plaas gehad. Die natuurskoon is asemrowend. Joker het uit sy pad gegaan om ons in die kloof in op te vat tot op die berg. Die gasvryheid van beide Joker en Lida was fantasties. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evashnie G
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Breathtaking, immersed in nature. The location was absolutely beautiful, peaceful, serene, and filled with the soothing sounds of birds and sheep at night. We were surrounded by stunning wildflowers and unspoiled nature, which made the stay even more special. Our hosts were incredibly kind and went out of their way to assist us with anything we needed. The assistant and her husband were also so warm and welcoming—they even drove my cousin and me around the farm, where I picked a few lovely flowers for my vase. It was such a memorable experience, and I will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Naby hemel. Wat 'n fantastiese uitsig is dit nie - asemrowend mooi vanaf die blyplek tot onder in die lande. Baie lekker plaasopset - kan gaan stap en die natuur waardeer. Pragtig en prakties uitgelee en baie ruim met skoon lakens en warm bed. NS: miskien net pertinent noem dat daar nie koffie, suiker of melk is nie of TV of WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2aba9348c467cc705adcd571fb243b07d7784dbe25ef77616edd549caa6e746eafd76856ca2dfb8329bfbeca76e77ad681b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.24722403722 18.508806275891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang