Hilltop House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Observation Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hilltop House is bo-op 'n rustige heuwel geleë en bied afgesonderde luukse in Ladysmith, KwaZulu-Natal, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die geraas van die stad.
Die huis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, 'n lessenaar, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n eetarea om die heerlike ontbyt te geniet, en 'n kantoorspasie.
Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Olga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Observation Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Observation Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang