Hilton Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mallory Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hilton Guest House bied 'n knus verblyf met tuinuitsigte in die hartjie van Hilton. Dit is ideaal vir gaste wat ontspannende verblyf soek.
Dié gastehuis bied verblyf in 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en 3 slaapkamers met 'n tuinuitsig en slaapplek vir 2. Dié kamers het almal dubbelbeddens en hul eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gratis WiFi en 'n TV is in die kamer beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis, eetarea, sitarea en die buitebraai-area. Al die kamers het 'n terras en berguitsigte.
Verder is die verblyf naby fietsry- en staproetes. Dis ook sowat 7 km vanaf Queen Elizabeth Park Natuurreservaat, 12 km vanaf die KwaZulu-Natal Museum, 13 km vanaf Howick Museum en 12 km vanaf Umgeni Valley Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Larney Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Mallory Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilton Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mallory Road, Mountain Homes, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang