Hilton Splendour
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 330 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Hilton Splendour bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Hilton geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf.
Dié oopplan-woonstel het gemaklike slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die privaat stoep het sitplek en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paula Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilton Splendour het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Bergview Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang