Successfully reported

HiltonView B&B

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Michell J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ja ons het lekker gebly, vriendelike diens. Ja ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
HiltonView B&B
Baie dankie, was 'n plesier

Joe W
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Enjoyable. Enjoyable stay. Beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Home to home. George and his wife are very friendly and helpful. Lovely area close to the hospital and shopping centre. Easy to find. Will stay there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
HiltonView B&B
Thank you very much, it was a pleasure having you guys here.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Baie kalm en vriendelik. Ek het baie lekker gebly. Die diens oor die algemeen was baie goed en ontbyt het lekker gehou vir die besige dae. Een uitsonderlike kenmerk van hierdie lodge was dat ek rustig kon ontspan. Dit was eerlik genoeg 'n tuiste weg van die huis af hierdie week.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
George
HiltonView B&B
Baie dankie

Tristan D
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

It was an enjoyable stay. The game room really was helpful. I really recommend it. The owners are friendly and polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
George
HiltonView B&B
Thank you very much, Tristan Dean. It was a pleasure having you.

Mangethe K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Great, everything was the way it was supposed to be and in some ways better. It was a great stay. I was only there in the evenings and mornings because I was in the area for work, but the place is perfect. It is nice and quiet, so you can sleep and do your work with no interference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Pragtige view. Gerieflik en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2023

Rustig en privaat. Heerlike ontbyt. Mooi uitsig vroegoggend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Lekker gekuier. Neem in ag daar is nie aircorn of waaier in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 St Michaels Road, Hilton, Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NGE2NDA3LTEwMWYtNDQxMi1hZmU1LTlmZWQ3MWM5MzkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 St Michaels Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.568286111111 30.291277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang