Hip Gateway - Apartment 708
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ravenscraig Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hip Gateway is 'n stylvolle toevlugsoord wat industriële sjarme met moderne elegansie kombineer, geleë in Woodstock, Kaapstad. Hierdie akkommodasie is perfek vir 'n paartjie se wegbreek of 'n sakereis.
Die ruimte het 'n moderne oopplan-ontwerp en beskik oor een slaapkamer, wat gemaklik twee volwassenes kan akkommodeer. Die slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, en 'n klerekas is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Met die oopplan-uitleg in gedagte, vloei die kombuis, volledig toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, oond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien vir ekstra gerief, na die eetarea en knus sitkamer, wat 'n toegewyde ruimte bied om te ontspan en TV te kyk. Gratis WiFi is beskikbaar, en veilige parkering word vir ons gaste voorsien.
Begin jou dag met 'n verfrissende drankie op die patio terwyl jy die asemrowende Afrika-sonsopkoms inneem en 'n onvergeetlike uitsig oor ons eie natuurwonder, Tafelberg, geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Ravenscraig Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ravenscraig Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang