Successfully reported

Hippo Farm Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Paul E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker stil en op ons roete gewees. Absoluut puik. Baie lekker gebly. Akommodasie was puik met al sy geriewe. Gasheer was 'n verrassende bron van inligting. Gaste kon heerlik op die plaas rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker oornagplek. Ons het lekker daar gebly en sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Verskriklik lekker, ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het verskriklik lekker gebly. Gashere is vriendelik en gun jou jou privaatheid. Niks is te veel moeite in terme van hulp verleen nie. Geriewe is skoon en pynlik netjies. Alles is in werkende toestand. Lugverkoeling en WiFi was 'n lekker verrassing. Dit is 'n werkende plaas, die hekke is vir ons oopgelos en daar is geen beperking op jou beweging nie. Swembad is mooi skoon en groot (ons het dit nie gebruik nie aangesien ons goeie reën gehad het). Die plaas honde en katte het baie kom kuier, diere is baie vriendelik en geen gevaar vir klein kinders nie. Ons is mooi opgepas deur Jenni, die rif rug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Vriendelike boere mense. Lekker gekuier. Ons het lekker gebly (oornag) op die plaas. Op die roete vanaf Buitepor na Etoshia.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stronkie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Vriendelik ontvang, behulpsaam en heerlik gebly. Heerlik rustige plaasatmosfeer. Die heerlikste skaapvleis en wors te koop teen billike prys. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Afskakel-plaasatmosfeer. Heerlike plaasatmosfeer waar 'n mens lekker kan afskakel. Verblyf is gereiflik en netjies. Gasheer is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Plaaslewe! Oud, maar gerieflik. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Lekker om al die plaasgeluide te hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Warm gasvryheid, plaas, natuur. Faan en Marie het ons baie tuis laat voel maar tog ons privaatheid en spasie gegee. Ons het die plaaslewe vreeslik geniet. Faan het ons die plaas gaan wys met sy bakkie en dit het ons dag gemaak! Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippo Farm, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZasCIUh1LFmNMgse2MjoDFc4HIPZy67sIIa7e9hCCefcptJOtt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Hippo Farm Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.128521933677 19.055756240658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang