Successfully reported

Hippo Waterfront Lodge and Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hanli M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig. Baie rustig en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit is verblyf soos by goeie ou vriende. Dit is 'n lieflike, skoon en veilige plek teen die rivier met mooi voëls en seekoeie. Johan en Chané gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neline W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wat 'n ongelooflike ervaring. So mooi, netjies en die seekoeie het nie teleurgestel. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Vriendelike, Laeveldse warmte, gasvryheid en diens. Johan en gade het 'n moeilike werk en hulle slaap waarskynlik min. Hulle plek laat die mense voel dis 'n plek om te ontspan en kuier, veral by die kontantkroeg en lapa. En dit gebeur werklik ook so tot laat in die nag. Gelukkig is die slaapplek binne loopafstand van die kontantkroeg vir ma en kinders. Maar wat 'n lekker plek in die Laeveld om te gaan ontspan vir 'n naweek vir die hele gesin. Skoon, lieflike chalets op die rivier met alles wat jy benodig. Ons gaan definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Excellent and restful. Very welcoming and hospitable hosts. Chalet was clean and comfortable. Food was excellent with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Cheap, beautiful, friendly. Our stay was absolutely wonderful. Friendly staff, great food and beautiful scenery on the bank of the Crocodile River. There are 9 hippos that love to play and pose in the water. Thank you to Stephanie for making our stay so wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hippo Waterfront Lodge is 'n baie aangename plekkie. Stil, ideaal vir 'n wegbreek. Dit was 'n aangename verblyf vir die naweek. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarin B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelik, natuur, seekoeie, lekker kuier. Met vriendelike diens en redelike onversteurde natuur is die 'n baie goeie blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Baie dankie vir julle pragtige verwysing na Hippo Waterfront Lodge. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer hier te ontvang.

Lauriska E
1 nag
5.0
Apr 2025

Dit was 'n wonderlike oornag rus. Wens ons kon langer bly. Dit was skoon en netjies en die gashere fantasties en vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Baie dankie vir julle pragtige verwysing na Hippo Waterfront Lodge. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer hier te ontvang.

Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

'n Pragtige, rustige plek waar jy ten minste 2 dae moet oorbly. Die 2-slaapkamer hout huisie was basies met alles wat jy nodig het. Die stoep was die kombuis en kuierplek met 'n lieflike uitsig oor die rivier. 'n Heerlike rustige plek. Pragtige grasperke, kroeg met pragtige uitsig. Die plek se bestuur was besonder vriendelik en gasvry. Een nag is te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit 41, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b4a62481c56ae90c9e31a02506d690606b5b236b0407563c5c352854c7a0528eb7e6c3fbec768bb57457e4a2d72e2fd9b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 4) 134 5 1 5 Sterkspruit 41 Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.4360967686 30.869191156444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang