Hippo's Haven
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 15 Des 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
-
Vanaf
R3 500R2 625 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hierdie luukse selfsorg-lodge is op die Hans Merensky Gholflandgoed/Wildpark in Phalaborwa geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n luukse lodge met slaapgeriewe vir 8 en he t'n uitsig oor sy die privaat dam en grasdak-uitkykdek. Dit is die perfekte plek om die sonsondergang in te neem, of skemerkelkies te geniet.
Hans Merensky Gholflandgoed begrens die wêreldberoemde Krugerwildtuin en spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat beskou word as een van die top 20 bane in Suid-Afrika. Wat die landgoed en die gholf-ervaring egter so uniek maak, is die wild wat so vrylik rondwandel.
Gaste is in staat om 'n unieke pakket te ervaar, met luukse verblyf, sport, konferensiegeriewe, en 'n wêreldberoemde gholfbaan, wat die tuiste is van 'n groot verskeidenheid wildsoorte en meer as 200 spesies voëls.
Rus en speel tussen die kameelperde, sebras, apies, bokke, krokodille, seekoeie en meer. Ons moet jou egter waarsku dat die lodge só idillies is, dat jy nie weer sal wil weggaan nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 113
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
- Gaste dink Hippo's Haven het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 408 Hans Merensky, Hans Merensky Golf Estate, Phalaborwa, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang