Successfully reported

Hippo's Honk @ Kruger

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hercules L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wat 'n heerlike wegbreek! Ons het 'n absolute heerlike tyd by Hippo's Honk gehad. Die huis bly lekker en die eienaars het duidelik met baie sorg en detail die plek toegerus. Instruksies is oral aangebring en 'n mens hoef nooit oor iets te wonder nie. Daar is selfs instruksies om vir die nagapies teen sononder piesang gereed te hê! Die mak koedoes en ander diere was spesiaal. Die kommunikasie was vinnig en duidelik, selfs terwyl hulle in die buiteland was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Beste Hercules Baie dankie vir die 5-stêr gradering van ons huis in die bos, waardeer opreg. Ons is bly dat julle die kuiertjie daar geniet het. Ons probeer ons bes om als so gemaklik en gerieflik moontlik vir ons gaste te maak en dit is lekker om te sien as hulle dit raaksien en waardeer, baie dankie! Die Nagapies was verseker baie bly dat julle die instruksies gevolg het. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier. Vriendelike groete Marina

Lionel P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Truly wonderful, all that is promised. Hippos Honk truly is a 5* gem - if you like accommodation that is luxurious, hotel quality bedding, everything you need in a kitchen, where when you walk in it feels like you are at home - this is the place. Attention to detail is amazing - WiFi signal perfect if you have to work while visiting. Easy walk to the fence overlooking the river and amazing viewing of elephants, waterbuck - even 4 lions. Definite return in the pipeline.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
This is truly a fantastic 5 Star review, thank you so much we really appreciate it. We are also very pleased to see that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to welcoming you back again! Kindest regards Marina

Nicci G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great house and amazing setting. Fabulous home and holiday! Super, modern home with everything you would need. Perhaps a dishwasher would be a great addition. Lovely open entertainment area and super comfy beds. Owners are very friendly and helpful. Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Beste Nicci, baie dankie vir die 5 ster gradering. Bly om te sien dat julle die kuier by ons huis in die bos geniet het. Daar is ongelukkig nie plek vir 'n skottelgoedwasser nie. Dit is egter 'n nietigheid aangesien die huis geen tekortkominge het volgens ons gaste nie. Groete, Marina

Hennie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ons het verskriklik lekker gebly. Die eienaars het regtig aan alles gedink toe die huis gebou is. Alles is gemaklik en maklik bekombaar. Wasbakke orals by braai areas. Buite/gaste toilet vir as die swembad gebruik word. Genoeg potte, panne, ens. beskikbaar. Ten spyte van onvoorsiene gebeure (ons is bitter dankbaar vir die reën) het hul uit hul pad gegaan om alles so spoedig moontlik uit te sorteer. Ons het regtig heerlik gekuier, net te kort en sal vir seker weer 'n draai gaan maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Beste Hennie Baie dankie vir julle 5 ster resensie en die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle by ons huis in die bos te kon akkommodeer, en ons is baie bly om te sien julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Lodewikus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Best venue and excellent value for money. Stunning place with all the amenities needed for a holiday or breakaway. Superb location for viewing into the park. Close to Crocodile Bridge gate. Owners' communication very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Beste Wikus, baie dankie vir julle 5 ster resensie, ons waardeer dit opreg. Lekker om te sien dat julle die kuier hier by ons huis in die bos geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom!

Henriette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld. Die verblyf was soos geadverteer en baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly en die diere wat op die voorstoep kom kuier het geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Baie dankie vir jou resensie, Henriette. Bly om te sien dat jy die verblyf geniet het.

Marelize M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Just beyond awesome. Fantastic, luxurious stay. To see the animals and feed them on your doorstep is a brilliant experience. The host is incredibly helpful and always available if needed. We are definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Beste Marelize Baie dankie vir die 5-ster resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te sien dat julle lekker gebly het. Julle is beslis baie welkom om weer te kom kuier!

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Uitstekend! Absoluut wonderlik! Baie mooi huis. Baie lekker gebly. Vir 'n lekker bos uitstappie gaan bly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Hippo's Honk @ Kruger
Hallo Riaan Baie dankie vir julle 5 stêr resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle by ons huis in die bos te kon akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8868ff110c6844fa7f207f8dd6f6fd0b996160ef1e8175276466ec673d290d264f4d7b8a5c9cf703e342c1a39f59604215a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Seekoei 3340 Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34027529009 31.811495916335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang