Successfully reported
+60

Hippo's Honk @ Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hippo's Honk @ Kruger is 'n luukse selfsorgvakansiehuis met sonkrag in Marloth Park. Die huis is net 50 m vanaf die heining van die Krugerwildtuin en die naaste ingang na die Krugerwildtuin, die Krokodilbrug-ingangshek, is net 20 km weg. Gaste word uitgenooi om in hierdie bosontvlugting te ontspan en besoeke van 'n verskeidenheid wildlewe te geniet, insluitend sebras, blouwildebeeste, kameelperde, koedoes, rooibokke, vlakvarke, bosbokke, muishonde en bosbabas.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir maksimum 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, opwaskamer, eetkamer en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer reg langsaan. Die derde slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort en toilet.

Al die kamers en leefareas het ook voorafbetaalde lugversorging en elektriese waaiers wat met afstandbeheerders werk. Daar is kwaliteit matrasse op elke bed en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met 6 stoele en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV wat met Netflix en YouTube geïnstalleer is. Luke maak oop vanaf die sitkamer na die swembadarea buite. Die glas skuifdeur en hortjies lei na 'n patio met 'n pragtige oneindig swembad en 'n braai boma met 'n vuurput.

Die stoep op die boonste verdieping van die huis het braaigeriewe en 'n etenstafel met 6 stoele. Die huis het insekskerms op elke venster en deur. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis en veilige parkeerplek. Daar is ook 2 voerbakke voor die huis waarin kos vir die diere gegooi kan word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hercules L
Saam met vriende
5.0
Wat 'n heerlike wegbreek! Ons het 'n absolute heerlike tyd by Hippo's Honk gehad. Die huis bly lekker en die eienaars het duidelik met baie sorg en de...
Sien meer
Sep 2025
Lionel P
5.0
Truly wonderful, all that is promised. Hippos Honk truly is a 5* gem - if you like accommodation that is luxurious, hotel quality beddi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Nicci G
Gesin met tieners
5.0
Great house and amazing setting. Fabulous home and holiday! Super, modern home with everything you would need. Perhaps a dishwasher wou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Hennie H
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het verskriklik lekker gebly. Die eienaars het regtig aan alles gedink toe die huis gebou is. Alles is gemaklik en maklik bekombaar. W...
Sien meer
Jan 2025
Lodewikus B
Saam met vriende
5.0
Best venue and excellent value for money. Stunning place with all the amenities needed for a holiday or breakaway. Superb location for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Hippo's Honk @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8868ff110c6844fa7f207f8dd6f6fd0b996160ef1e8175276466ec673d290d264f4d7b8a5c9cf703e342c1a39f59604215a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Seekoei 3340 Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34027529009 31.811495916335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang