Successfully reported
+57

His Vessel Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 421 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens geleë. Die gastehuis is 500 m vanaf die hoofstraat waar daar 'n rits restaurante en winkels is.

Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 6 gaste gebied. Die eenhede sluit Olyf Studio, Grape Harvest Studio en Living Water Studio in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n stoep.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die verblyf is goed omhein en het pragtige uitsigte op die berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis soos die naam sê, a vessel om af te skakel, vrede en rustigheid te ervaar. Ek sal die Vessel Guesthouse aanbeveel vir enige iemand wat rustig e...
Sien meer
Sep 2025
Ge K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike, ontspannende kuier, hoop om weer te gaan. Baie dankie aan Rina vir al hul moeite. Hulle het ons baie welkom laat voel met hul v...
Sien meer
Sep 2025
Willem B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik.
Sep 2025
Lizelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig pragtige uitsig. Ons het heerlik by Rina, asook Fila en Lily (honde kinders) gekuier! Rina het baie lekker ontbyt elke oggend gemaak.
Aug 2025
Bonita E
Saam met vriende
5.0
Calming. Lovely setting, friendly service and informative about the surrounding area. Lovely breakfasts. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 421 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink His Vessel Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 421 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.513690607956 28.416859753303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang