Hiskia Villa Geloof
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 km from the R102, Diepekloof Farm Portion 16, George, 6535, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë op Plaas Goedehoop, is Hiskia Villa Geloof 'n lieflike selfsorgvilla ongeveer 21 km vanaf George. Hierdie villa is ideaal vir 'n groep vriende of familie en is perfek vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie smaakvol ontwerpte huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 4 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Daar is ook 'n kaggel vir die kouer dae.
Deur die skuifdeur is 'n patio met uitsigte oor die tuin en 'n piekniektafel, ideaal vir etes. Gaste kan ook 'n piekniek in hul privaat tuin geniet of 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leandra Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 km from the R102, Diepekloof Farm Portion 16, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Hiskia Villa Geloof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 km from the R102, Diepekloof Farm Portion 16, George, 6535, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang