Successfully reported
+15

Hiskia Villa Hoop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Goedehoop GH10, Erf 226 Porsie 16 Diepekloof, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hiskia Villa Hoop is 'n lieflike selfsorgvilla op Plaas Goedehoop geleë, sowat 21 km vanaf George. Die villa is ideaal vir 'n groep vriende of gesin en is perfek vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Dié smaakvol ontwerpte huis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Buite die skuifdeur is 'n stoep wat spog met 'n tuin-uitsig en 'n piekniektafel. Gaste kan 'n piekniek in die privaat tuin geniet en die gemeenskaplike swembad gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leandra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Goedehoop GH10, Erf 226 Porsie 16 Diepekloof, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hiskia Villa Hoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Goedehoop GH10, Erf 226 Porsie 16 Diepekloof, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ce51c4179ef1a670c9f1501ac0528ee2b0e07067cabd877533fb3a2cb0cdd66b17f200c55255e8928ad136e97476b27cb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Plaas Goedehoop GH10 Erf 226 Porsie 16 Diepekloof 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.982780529733 22.303531439304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang