Successfully reported
+23

Hiskia Villa Liefde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hiskia Villa Liefde is 'n lieflike selfsorgvilla op Plaas Goedehoop geleë, sowat 21 km vanaf George. Hierdie villa is ideaal vir 'n groep vriende of familie en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié smaakvol ontwerpte huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Deur die skuifdeur is 'n patio wat spog met tuinuitsigte en beskik oor 'n piekniektafel wat ideaal is om te eet. Gaste kan ook 'n piekniek in hul privaat tuin geniet of 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leandra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hiskia Villa Liefde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3858df450822fccefc9130c8456ea627469920115acbb2d1727e09eb87e1c2f64d7f6a041a7417e29fd4b6f4c8c13a5efeaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 16 Diepekloof Hiskia Goedehoop Farm Erf 226 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982493 22.303818
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang