Successfully reported
+13

Historic Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Donkin Street, Graaff Reinett, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Historiese Kothuis is 'n ruim selfsorg-eenheid gevul met karakter en ouwêreldse sjarme, ideaal geleë in 'n stil deel van die dorp naby die Graaff-Reinet-stadsentrum. Met sy antieke meubels, kuns en keramiek bied die kothuis 'n nostalgiese kykie na die verlede. As jy die geskiedenis van Graaff-Reinet werklik wil ervaar, is dit die perfekte plek vir jou.

Die kothuis kan tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as eetgerei en breekware.

Die eetarea sluit 'n tafel met vier stoele in, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n kaggel bied. Lugversorging is beskikbaar in die hoofslaapkamer en leefarea vir ekstra gemak.

Gaste kan ontspan op die bekoorlike stoep met buitesitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n enkelmotorhuis wat aan die huis vas is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Historical Karoo charm. Historical Karoo charm. Structure and contents of the house are very impressive. Comfortable and clean plus pet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Juliette L
Gesin met tieners
5.0
Wish we could stay longer. I loved everything about this house! It is very spacious and clean and furnished beautifully. And the backya...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johan H
Saam met vriende
5.0
Pefek geleë, pragtig, "lekker" geslaap. Pragtige juweel van 'n huis, heerlike verblyf.
Jun 2025
Maxie B
5.0
'n Wonderlike verrassing! Historic old-fashioned cottage is presies wat dit sê en meer! Elke tafel, rakkie, stoel en kussing vertel 'n storie. Die abs...
Sien meer
Des 2024
Ilan S
Saam met vriende
5.0
Pragtige blyplek. Ons het ons naweek baie geniet! Die reelings was seepglad, die verblyf gemaklik en die heerlike stoep agter was baie gesellig. Baie ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 28 Donkin Street, Graaff Reinett, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Historic Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Donkin Street, Graaff Reinett, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea5e3221244e790e46e6803c58d0bd23270dbada49c62c6950d45edbe3b0c2ecaa629101ad40926dce07ba4b18579226f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 28 Donkin Street Graaff Reinett 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.254405304015 24.528112119343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang