Successfully reported
+55

Historiese Familiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Belfast Drive, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Historiese Familiehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis op die eienaar se perseel, geleë in die stil woonbuurt Fernglen, Port Elizabeth. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike kuswegbreek.

Die huis kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamer een en drie is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer twee het 2 enkelbeddens. Slaapkamer vier is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Slaapkamer vyf het 'n stapelbed. Vier van die slaapkamers deel die gebruik van twee badkamers. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet, 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die eetarea, wat soomloos uit die kombuis vloei, beskik oor 'n sessitplektafel. Langs die kombuis en eetarea is 'n ruim sitkamer met oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n muurgemonteerde TV en komplimentêre WiFi-toegang.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en parkeerplek van die straat af vir twee voertuie agter sluitbare hekke. Die sentrale ligging van hierdie eiendom maak dit 'n ideale basis vir gaste wat die area wil verken. Alhoewel die huis op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Laurika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 44 Belfast Drive, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Historiese Familiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Belfast Drive, Fernglen, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f0d7649d3717f03089d29e7831dead7d5f588dfaabd0cbe71c874da58337a1c5f9b7923959198042d96dc754cb4bc9cc60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13) 3 5 1 5 44 Belfast Drive Fernglen 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.948373549942 25.545631559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang