Successfully reported

Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0
Llewelyn H
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2022

Misleidend. Lugversorger het nie gewerk nie, warm water het nie gewerk nie. Na baie gewag het ons gevra of ons nie dan eerder 'n ander kamer moet kry nie, en toe eers is ons geskuif laat in die aand. Die kos was regtig teleurstellend. Ek sal dit nie aanbeveel vir 90% afslag nie. Regtig geld gemors.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Lion
Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve
Hi Llewelyn Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wil eerstens om verskoning vra dat jou tyd by ons nie op standaard was nie. Ons waardeer jou terugvoering en wil jou gerusstel dat bestuur besig is om aan alles aandag te gee. Ons hoop om jou eendag weer terug te verwelkom en dat jy dan 'n wonderlike tyd by ons sal he. Groete en veilig wees. Die span by Hlosi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 165

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 19 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 19 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karel Landman 314, Amakhala Game Reserve, Alexandria, 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlrTHjIhMLgn1ACmmmx3Yun4O0jxFQcJhV14UjInoopRp8OQnsW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Karel Landman 314 Amakhala Game Reserve 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.550548230842 26.105101893204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang