Hluhluwe Bush Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot H, Farm 13561, Off the R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hluhluwe Bush Camp bied tentverblyf in die hartjie van Zoeloeland en grens aan False Bay Park, 'n deel van die Isimangaliso Vleilandpark.
Verblyf word in 5 selfsorg-glanskamptente gebied. Die 4 Luukse Selfsorg-glanskamptent het slaapplek vir 5 gaste elk en die Familie Selfsorg-glanskamptent het slaapplek vir 6 gaste. Elke tent beskik oor 'n kombuisie wat die toebehore bevat om maaltye voor te berei, asook 'n sitarea wat na 'n privaat dek en 'n braai lei.
Die hooflodge-area het ook gratis WiFi, 'n plaasstalletjie wat vars, tuisgemaakte produkte verkoop, asook 'n gemeenskaplike swembad, wasgoeddienste en 'n parkeerarea.
Hluhluwe Bush Camp is 16 km vanaf Hluhluwe se middedorp.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Trienke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lot H, Farm 13561, Off the R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hluhluwe Bush Camp het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot H, Farm 13561, Off the R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang